1 Inleiding, indeling en Konteks Die meeste kommentators (daar is enkele uitsonderings) is van mening dat die Romeine brief heel waarskynlik geskryf is aan die die einde van 55 nC. Dit is ook die tydperk waarin Paulus sy derde sendingreis voltooi het. Aanduidings is dat Paulus in Korinthe of omgewing tuis gegaan het met dieContinue reading “Rom 4:13-25; Verkorte weergawe verskyn in Woord en Fees, Preekstudies en Liturgiese Voorstelle RCL Jaar B 2017-2018, 89-92”
Category Archives: Sermons
Markus 10:46-52
Alhoewel die fokus op Markus is in 10:46-52, is dit belangrik om die groter konteks waarbinne hierdie gebeure plaasvind ook in gedagte te hou. Hierdie verhaal kom by al drie die Sinoptiese evangelieskrywers voor. Die konteks, by al drie, is Jesus se aankondiging dat hy gaan sterwe (10:33-34) en uit die dood gaan opstaan (10:34).Continue reading “Markus 10:46-52”
Lukas 15:11-31
Die wagtende vader Laingsburg NGK, 22 Oktober 2017 1 Teks: 11 Verder het Jesus gesê: “Daar was ’n man wat twee seuns gehad het. 12 “Die jongste het vir sy pa gesê: ‘Pa, gee my die deel van die besittings wat my toekom.’ Hy het toe die goed tussen hulle verdeel. 13 “Nie lank daarnaContinue reading “Lukas 15:11-31”
Exodus 34:5-7
I stand before you with deep humility because you asked me to take this service to celebrate the Rev Terrance Wessels’ 30 years of ministering to this congregation.I’m not going to say much about the Rev Wessels, who I have known since we met in 1985 at the theological seminary of UWC. As some ofContinue reading “Exodus 34:5-7”
MATT 13:24-30; 36-43
MATT 13.24-30; 36-43 – SEVENTH SUNDAY AFTER PENTECOST/ SEVENTH SUNDAY OF KINGDOM TIME 1. OTHER REVISED COMMON LECTIONARY TEXTS FOR THIS SUNDAY: (YEAR A):Gen 28:10-19; Rom 8.12-25; Ps 139.1-12, 23-242. BACKGROUND INFORMATION ABOUT THE BIBLE BOOK AND TEXT:Author: There is no conclusive evidence about the authorship of the book, although an important core of theContinue reading “MATT 13:24-30; 36-43”